Society of Biblical Literature Tuisblad van Bobby Loubser |
Argief | Erediens-werkswinkel | Mtunzini-kerk
DIE EVANGELIESE GESANGE: RUBRIEKINDELING I God drie-enig 1. Halleluja, ons loof U, Heer 2. Die Heer is God, en niemand meer 3. Drie-enig God, ons wil U eer 4. O Vader, God, almagtig, goed 5. Kom, dank nou almal God 6. Heilig, heilig, heilig, Heer, God almagtig 7. Ons loof U, Hemelheer, ons prys u grote Naam 8. Loof, heel die skepping, loof die Heer 9. Heilig, heilig, heilig, Here 10. Grote God, aan U die eer II God, die Vader 1. Skepper en Onderhouer 11. God is my lied, sy almag ken geen perke 12. Die Heer is God-, van alles Heer 13. O Heer, my God, by U is wysheid 14. Met lofsang tot u ere 15. Ons Vader, alles in die lewe 16. Aanbiddelike Skepperheer 17. Sing, al wat leef, met blye klank 18. Sou ons nie Gods lof besing nie 19. Wie hier u skeppingswerk aanskou 20. O Here, Herder, Heilsverwagting 21. Die aarde sug - die mens en dier versmag 22. O Hemelvader, uit u hand 23. Grote God, u skepperhand 24. Halleluja! Prys die Heer almagtig 25. Waar tye wissel, troue Vader 26. Ure, dae, maande, jare 2. Gods Albestier 27. U skep en onderhou, o Koning 28. Ons harte is verheug dat God 29. Here, hoeveel blye dae 30. Ons Vader en ons troue God 31. O Here God, so groot in majesteit 32. Ons Hemelvader, Skepper van ons lewe 33. Sien ons ootmoedig voor U nader 34. O God van Jakob, deur u hand 35. Wanneer ons voor die heil'ge God 36. Terwyl ons bid vir elke volk 37. Waarom bly nasies altyd woel 3. Godsvertroue 38. U wat van ouds af ons behoed 39. Wie op die Heer vertrou in lyding 40. U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie 41. Moet jy stry teen moeilikhede 42. U is getrou, o God 43. God het geskep - èn berg èn rots 44. Soos U wil, Heer, laat dit gebeur 45. Vol vertroue, vas en veilig 46. Sal 'n kind sy aardse vader 47. Op berge en in dale 48. Wat baat dit, Heer, om my te kwel 49. Leer ons op U wag, o Here 50. Laat dwase vrees wyk uit ons harte 4. Verootmoediging 51. Ontferm U, Here God, ontferm U tog 52. Ons het berou, is oor die kwaad bewoë 53. O Heer, my sonde is so groot 54. Wil, Heer, in liefde U ontferm 55. O God, hoe salig om te weet 56. Wil, Heer, in mededoë 57. Diep, o God, diep neergeboë 5. Lof aan die Vader 58. Loof, loof die Here! Bring Hom dank en ere 59. O kon ek jubel, Hemelvader 60. Ons prys u grote Naam 61. Wonderbare Koning 62. Loof die Here, al wat lewe 63. Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere 64. Erkentlik deur die dae 65. Ons loof U, troue Heer 66. Die Heer is God, die sterke God 67. O diepte van die rykdom 68. Bring lof en dank; aan God die eer 69. Loof, loof die Heer, o Christendom 70. Gods dade is volmaak en goed III God, die Seun 1. Advent 71. 'n Ster het in die Ooste 72. O Seun, in volheid van die tyd 73. So lief het God die wéreid 74. "God is liefde!" juig ons harte 75. Verlosser, kom en openbaar 76. Maak groot die Heer se Naam 77. Die volk wat in die donker wandel 78. U het gekom, Immanuel 79. Kom, loof die God van Israel 80. O Christus, ons Verlange 81. Maak oop die poorte, deure, wyd 2. Kersfees 82. Vanuit die hemel is gebring 83. Soos daar reeds lank tevore 84. Weer dink ons saam aan daardie nag 85. Redder van ons lewe, Jesus, troue Heer 86. Loof God, o Christen! Hy is groot 87. Kom, kinders, besing met 'n vrolike stem 88. Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde 89. Jesus, ons loof U 90. Herders op die ope velde 91. Wyl herders by hul kudde wag 92. Soos die herders juig ons, Heer 93. Weet jy nog hoe dit gebeur het 94. Eens in die volheid van die tyd 95. Ek kniel ook voor u voete, Heer 96. Stille nag, heilige nag 97. Die Woord - die Heer - het mens geword 98. U - die Woord - het mens geword 99. O Jesus, ons Heer, U het ons verbly 100. Kom, volk van God, kom laat ons juig 101. Ons loof U, Jesus, hoogste Heer 102. Loof die God van ons verlange 103. O die goeie tyding 104. Hoor die blye tyding 105. Vol vreugde sing die eng'leskaar 106. Dit is die dag deur God geskenk 107. Vier bly van gees die Christusfees 108. Halleluja, prys die Heer 109. Saam met sy kerk wil ek bely 110. Die Heiland is gebore 111. Neem nou maar, Heer, u kneg 112. Die heersers op die troon kon weet 113. Hoe glansryk blink die Mórester 3. Lydenstyd 114. Ontsluit, o Heer, ontvlam ons hart 115 Jesus, dit wat U moes ly 116. Jesus Christus, Heiland, Heer 117. Jesus, Lam gelei ter slagting 118. Die Christus, die Regverdige 119. O Lam van God, onskuldig 120. Vervul, o Heer, my hart met stille wyding 121. O Christus, ek het in u lyding 122. O Heer, uit bloed en wonde 123. My Verlosser aan die kruis 124. O Lam van God, onskuldig 125. Die Heiland sterf; die dag word duister 126. Ná worsteling, ná kruisiging 127. Die Middelaar, die Seun van God 128. Hoor hoe die Regter van die regters 129. Ja, halleluja, dis volbring 130. Middelpunt van ons verlange 131. Ons kniel hier aan u voete neer 132. Die Woord het deur die eeue 133. Is dit, is dit my Koning 134. O Jesus, Heer en Hoof 4. Paasfees 135. Blye more, blyste van die dae 136. Christus het waarlik opgestaan 137. Roem al wat leef die Heer se dag 138. Jesus leef, en ons met Hom 139. Die groot en blye dag breek aan 140. Dit is die dag, die Heer se dag 141. Ons loof U, Vader, op die troon 142. Kom, almal, laat jul stem verrys 143. 'n Boek was in Gods regterhand 144. Hy triomfeer, die Seun van God 145. Dat Jesus leef, glo ons van harte 146. Die Heer, die Heer het opgestaan 147. Ons hoor die Paasfeesklokke 148. Ons juig weer oor 'n leë graf 149. Triomf, triomf, Immanuel 150. Ons sing nou bly ons vreugdelied 151. Die dag breek oor Jerusalem 152. Juig met feesgeluid 153. Kom laat ons almal juigend sing 5. Hemelvaart 154. Ons juig oor onse Heer se kroning 155. Tot in die hoogste hemel, eer 156. Waarom sal ons op hierdie aarde 157. Sy Naam is vér bo elke naam 158. Loof die Koning, alle volke 159. Ons sing nou bly ons vreugdelied 160. Die Heer is Heer, Hy't opgevaar 161. Die jubeldag het aangebreek 162. Die Heer regeer, Hy't opgevaar 163. Loof Christus, roem sy wonderdade 164. Ná smarte en 'n spotbekroning 6. Wederkoms en Voleinding 165. Wanneer U as die regter kom 166. 'Kyk, Hy kom!' Wag, laat ons luister 167. Het jy gehoor dat eenmaal 168. Ons sien die tekens van die tyd 169. O Jesus, laat my nooit vergeet 170. Ons wag op U, o Seun van God 171. Hef op jul hoofde, vromes 172. Die hele skepping wag op Hom 173. Verheerlik aan Gods regterhand 174. Hierdie wéreld gaan verby 175. Net soos die landman wat tevrede 176. Ná hierdie tydelike lewe 177. Ek sien 'n nuwe hemel kom 178. Dié met helderwitte klere 179. Reikhalsend bly die skepping wag 180. Sou die graf my nog laat bewe 7. Lof van Jesus 181. Jesus, U verbly my 182. Besing die lof van Jesus saam 183. Heilige Jesus, Heer van die here 184. O Jesus, op die troon verhewe 185. Sing met vreugde; sing 186. Hef, christenvolk, n lofsang aan 187. Lê jou saak aan Christus voor 188. Jesus neem die kleine kinders 189. Jesus, U gaan voor 190. Neem my lewe, laat dit, Heer 191. 'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag 192. Jesus, Rots vir my gestaan 193. Ons buig ons voor u troon, o Heer 194. Kom, laat ons saam tot Jesus nader 195. Jesus is my Heer en Koning 196. Woord by God, aan U ons dankgesange 197. U wil ek antwoord, Heer 198. Hy wat glo, word nie beskaam nie 199. Rig omhoog jou hart op Christus 200. Jesus wat my liefliet, Heer 201. Jesus, bron van al my vreugde 202. Here, hoe blymoedig 203. Jesus roep die kindertjies IV Die Heilige Gees 1. Pinksterfees 204. O Heil'ge Gees, aan U die eer 205. Heil'ge Gees, U bou 'n tempel 2o6. O Heil'ge Gees, ons Heer 207. Eer Hom wat onder lofgesange 208. O Leidsman, Gees van waarheid 209. Verhoogde Middelaar 210. Kom, Skepper-Gees, besoek u kerk 211. Gees van God, o Gees van lewe 212. Die Here salf ons met sy Gees 213. O Heil'ge Gees, ons bid U weer 214. O Gees van Vader en van Seun 215. Die Seun het aan Gods reg voldoen 2. Die Koninkryk 216. Herskep, o Gees, laat leef, o Gees 217. 'n Vaste burg is onse God 218. Hou Christus self sy kerk in stand 219. U, Koning, groot in ere 220. U self het oor Jerusalem 221. Die vredevaandel word ontvou 222. Bring aan die volke die boodskap 223. Goddelike liefdebande 224. O Heer, u laaste woorde 225. Wagter, wakend op die mure 3. Verlossing 226. Alles, alles is genade 227. Jesus neem die sondaars aan 228. Ek het, toe wilde storms gewoed het 229. Verbly jul in die Here 230. Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het 231. Ons wil, o Heer, U loof en eer 232. Wie kan die wonder ooit deurgrond 233. Ek wil U liefiié, o my Sterkte 234. Hoe heerlik is die Jesusnaam 235. Heer Jesus, U was self 'n kind 236. Verlosser, Vriend, ons Hoef en Heer 237. O Jesus, U het mens geword 4. Kennis van sonde 238. My God, hoe kragt'loos, hoe ontaard 239. Here, al u skeppingswerke 240. Uit diepste nood roep ek na U 241. God het gespreek: 'Ek is die Here' 242. O Jesus, in u lyding 243. Gebroke kniel ons voor U neer 244. Heiland, as in ootmoet stil 5. Geloof en Bekering 245. Ek glo vas in God, die Vader 246. Ek glo in God, die Vader 247. My volk, Ek self het jou verwek 248. O almal wat dors het, kom drink by die waters 249. Almal wat dors het, kom geniet 250. Nog steeds roep God, al wil ons soms nie hoor nie 251. By die deur van menseharte 252. Ontwaak jy wat slaap, en staan op uit die dood 253. Troue Here van my lewe 254. U, goeie Herder, wat ons lei 255. Ons was nie daar in Betlehem 256. 'Gewis en seker,' sê u God 6. Heiliging 257. Salig dié wat arm voor God is 258. Waak, Christen, staan in die geloof 259. Leer ons om in eie oë 260. Gelukkig hy wat hulp verleen 261. Salig is die opregtes van gemoed 262. Gods wet vra enkel liefde 263. Saam buig ons om één God te eer 264. God, enkel lig, voor u gesig 265. As ek, o Heer, voor U 266. Voor u wet, Heer, staan ons skuldig 267. Heer my God, ek buig met vreugde 268. Liefdevolle Hemelvader 269. My lewe blv aan U gewy 270. Here Jesus, ek is klein 271. Skep in my, Heer, 'n hart wat rein is 272. Ons wil die boodskap nog eens hoor 273. Leer my soos Henog met U wandel 274. U seën dié man se wandel 275. Heil'ge Jesus, wat my lewe 276. Al sou ek ook die tale spreek 277. Laat my met U verenig lewe 7. Vertroosting 278. Heiland, God én menseseun 279. Bly by my, Heer, ter'wyl die skemer daal 280. U, Christus, is my lewe 281. Heer Jesus, ware mens en God 282. O help my na u goedheid, Heer 283. Hier is ek net 'n pelgrim 284. As ons in hoogste nood verkeer 285. Salig in die Heer te sterwe 286. O Jesus, as ek mor en kla 287. O Jerusalem, Gods woning 288. Ek wil graag by my Vader wees 289. U het ek lief, U roep ek aan 290. Kom, pelgrims, ons gaan verder 291. Hoe sal dit dan, o dan eens wees 292. Rus, my siel, jou God is Koning 8. Gebed 293. Ons Vader in die hemel hoog 294. Ons Vader wat woon in die hemel 295. Ag, bly met u genade 296. Here, onse Vader 297. O God, ons wil U altyddeur 298. God bly met u, waar u ook mag gaan 299. U, Jesus, wat ons vrede is 300. O Heer wat alles onderhou 301. Ja, amen, Vader, ja V Kerk en Erediens 1. Woord van God 302. Waar is 'n God, 'n majesteit 303. Bewaar ons, Vader, deur u Woord 304. Gods Woord kom deur profete 305. Heugelike tyding 306. Woord van God, Woord van die lewe 307. O Heer, maak oop my hart se poort 2. Erediens 308. O allerhoogste Majesteit 309. Wie sou die rusdag U nie wy nie 310. Sien, o God, in u ontferming 311. God is hier teenwoordig 312. Neig U ons harte tot U, Heer 313. Ons wy, getroue Skepperheer 314. Here Jesus, ons is saam 315. O Vader, neem ons danklied aan 316. U Here self het man en vrou (seënbedes) 317. Halleluja, ewig dank en ere 3. Doop 318. Ons dank U, Heer, en sing u eer 319. Ek is gedoop in God die Vader 320. Dit is my troos dat ek gedoop is 321. By u verbondsbeseëling, Heer 322. Jesus, Heer, op wie ons hoop 323. Verhoogde Heer wat na die vaderwoning 4. Nagmaal 324. Heer Jesus, kom en wil ons gas hier wees 325. Laat ons, Heer, u dood verkondig 326. Ons buig hier in belydenis 327. O Vader, waar ons almal hier 328. Jesus, U is my verblyding 329. U is die deur, U is die weg 330. Ons kom met dank en vreugde weer 331. Kom sit aan met dankgebede 332. Verhoogde Heiland, bind ons saam 5. Gemeente 333. Op vaste fondamente 334. U eewge arms is onder ons 335. In hemele van heerlikheid 336. Allerhoogste Hemelvader 337. Aanbiddelike God, drie-enig 6. Huwelik 338. Staan deur u Gees, o Here 339. U, Vader van die skepping 340. Hoe groot is die verborgenheid 341. God het die man en vrou geskep VI Algemene Gesange 342. Staan op, 'n nuwe dag breek aan 343. Diep uit my hart, o Vader 344. U lof, o Vader, Seun en Gees 345. O grote Christus, eewge Lig 346. Die dag wat U in guns gegee het 347. O Heer wat U in guns oor my ontferm 348. Dis stil hier in die skemer 349. Here van die dag 350. Hoor, Heer, ons aandgebede 351. Die duisternis verskrik ons nie 352. Bly by ons, Here Jesus 353. Aan U, o God, my dankgesange JEUGSANGBUNDEL 2 1 Aan die Vader dank en ere 2 Aan Jesus, Koning, al die eer! 3 Al jul volke klap jul hande 4 Dankie, Heer 5· Die Heiland is gebore 6 Dona nobis pacem 7 Eet die brood 8 Ek is bly 9 Ek roem u Naam 10 Ek weet verseker 11 Ek wil die Here loof en prys 12 Ek wil u lof verkondig, Heer 13 Ere aan God, bring Hom die eer! 14 Groot is die Heer 15 Halleluja, U is Koning 16 Heer, bly tog by ons 17 Heilig, heilig, heilig 18 Heilig, heilig, heilig is die Here God 19 Helder skyn ons lig vir die nasies 20 Here Jesus, U skyn oor almal 21 Here, ons sal U loof 22 Hoor my hulpgeroep, o God 23 Jesus, gróót ho almal 24 Jesus nooi die kinders uit 25 Jesus, o dink aan niy 26 Jubel, o nasies 27 Keer terug en kom na My 28 Kom, kinders, komjubel en sing 29 Kom laat ons alnial vrolik 30 Kom prys Hom alle nasies 31 Loof die Heer 32 Majesteit 33 'n Helder móre 34 'n Nuwe hemel en aarde verskyn 35 0 diepte van die wysheid 36 Ons God en Vader 37 Ons het gehoor die Hemelheer 38 Ons is alnwl hier tesaam 39 Ons sing 'n nuwe lied tot u eer 40 Praat ek mense-, eng'letale 41 Prys Hom, die Hemelvors 42 Sing, halleluja 43 Soos 'n vader vir sy kinders 44 Soos 'n wildsbok 45 Spreek Heer 46 Vader, ons eer U 47 Vader, Seun, Heil'ge Gees 48 Vind vreugde in die Here 49 Want so lief het God die wêreld gehad 50 Wees my genadig 51 Wees stil en weet: Ek is die Heer LIEDERE VIR KLEINER KINDERS 52 Daar's vissies in die water 53 Die Heer het opgestaan 54 Ek weet Jesus lewe 55 In die nag by hulle weiding 56 Jesus kom na Jenisalem toe 57 Jesus nooi die kindertjies 58 Jesus, ons sé dankie 59 Kyk hoedat die voëltjies vlieg 60 Liewe Vader, ek sê dankie 61 'n Kindjie is gebore 62 'n Man was van Jerusalem na Jerigo op pad 63 Onthou jul nog? 64 Twee ogies om Gods werk te sien 65 Vir my pappie en sy werk 66 Wees 'n lig vir Jesus SING ONDER MEKAAR: ALFABETIESE INDEKS 1. Aanskou die Heiland 2. Al was ek nie daar nie 3. As ek na die lelies kyk 4. Bring lof aan die Vader 5. Bring my na u woning Here 6. Dag van verlossing! 7. Dat Jesus groot is 8. Die Heer oor al wat lewe 9. Doen slegs u wil, Heer 10. Eer aan die Vader 11. Ere aan die Vader (Antwoord op die seëngroet) 12. Ere aan God 13. Gelukkig is die mens 14. Genade, onbeskryflik groot 15. God roep ons 16. God se koninkryk 17. God van yster en beton 18. Here, ontferm U (Kyrie eleison) 19. Here, Redder, groot en magtig 20. Hoor die blye engellied 21. Hou oor my vannag u hande 22. In die stad van koning Dawid 23. Is die toekoms blink of duister 24. Ja, Jesus het verrys 25. Jesus bring vreugde 26. Jesus Christus, Lam van God (Agnus Dei) 27. Jesus, ons eer U 28. Juig, juig in Hom 29. Juig verlostes, juig en sing 30. Lei U ons, Lig, deur hierdie duisternis 31. Mag al die volke 32. My enigste troos 33. Nader, my God, by U 34. Na ploegtyd en na saaityd 35. O Heer, my God 36. O Vader neem ons hande 37. Seun van God, Geliefde van die Vader 38. Soek allereers die koninkryk van God 39. Soek in God jou sterkte 40. Stuur, Heer, u lig 41. U het die brood gebreek 42. Uit ons wêreld vol van haat 43. Van God alleen kom nuwe lewe 44. Vaste Rots op Wie ek bou 45. Verheerlik die Heer 46. Verheerlik die Heer (alternatiewe teks) 47. Want so lief het God die wêreld gehad Bladsy geskep op 13 Feb 2000 deur Bobby Loubser |