Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Ons honde se hokke

Sommige van die honde word bedags oopgemaak om in verskillende groot kampe op die plot rond te hardloop en snags word hulle weer omgeruil met ander honde. Sodoende kry elke hond kans om lekker op die plot rond te beweeg en te speel.

Hokke

Die oop gedeelte waarin die honde kan rondloop is 2.5 meter by 6 meter